Op Saterdag 22 Oktober 2011 het ons 'n video geskiet vir die Openbaring DVD's wat 'n voorstelling is van moontlike gebeure tydens die wegraping.
Dankie Jean en Johan Kok van I see Creative wat die harde werk gedoen het om dit op te neem!
Gaan kyk gerus self - kliek op die boek Icon dit sal jou direk deurvat na die You Tube link!